borskanker
Borskanker ontstaan in die borsweefsel, gewoonlik in die binnevoering van die melkkliere of die lobbetjies wat die kliere van melk voorsien. Kankers wat begin in die kliere staan bekend as buiskarsinoom, terwyl die wat in die lobbe ontstaan lobvormige karsinoom genoem word. Borskanker kom voor by mense en ander soogdiere. Terwyl die oorgrote meerderheid van gevalle vroue is, kan mans ook borskanker kry.
- Partie du discours : proper noun
- Secteur d’activité/Domaine : Soins de santé
- Catégorie : Le traitement du cancer
1
Other terms in this blossary
Créateur
- AmandaB
- 100% positive feedback
(Hartebeespoort, South Africa)